Na jare se pyn a.g.v. rugby beserings en verkalking van gewrigte so erg dat ek nie eers ‘n boek se bladsye kon omblaai nie, het ek begin om Renuflex Msm te gebruik, op aanbeveling van ‘n vriend.
Aanvanklik het die pyn vererger maar na net twee weke se gereëlde gebruik van Renuflex Msm het ek minder pyn ondervind. Ek kon weer begin hengel en het ook weer rolbal begin speel.
Ek kan nou stap sonder om seer te kry en kan ook weer gemaklik lees, binnekort speel ek kitaar!
Renuflex Msm het definitief my lewe verander! Ek het ‘n tweede kans gekry om my stokperdjies te beoefen en kan nou weer my naweke beplan sonder die vrees dat ek weer in pyn sal wees.
Dankie Renuflex Msm, die produk wat jou ‘n huppel in jou stap gee.